19 jaar geleden
Die Ideale Vrou
Die vrou wat in die Spreuke geskrijve word is inwendig mooi, nie kunstmatig nie.
Haar skoonheid kom van binne, en is nie opgeplak nie.
Die is die openbaring van haar gees, nie die werk van die apteker nie.
Liefde is op haar lippe, nie verf nie.
Haar mond ken die waarheid, nie tabak nie.
Sy is meer bekommerd oor die diepte van haar gees dan die hoogte van haar hakke.
Sy besit waardigheid sonder styfheid.
Sy besit dit en nog meer, omdat sy God liefhet en vrees.
Geplaatst in: Gedichten, Treffende uitspraken
© Frisse Wateren, FW